Luister na Liedjies

Akkoorde boek met alle liedjies

Akkoorde en YouTube

Laai individuele liedjies se akkoorde af of luister via ons YouTube-kanaal.

Môre in my Hart

Liefdevol soek Jesus na my

We bless your Name

Hy is 'n werklikheid

Hy het die hemel verlaat

Liewe Jesus is die Rots

Die Hemel se Klokke

Dieselfde Jesus

 


'n Groep eensgesinde vriende het 'n visie gedeel om 'n aanbiddingshulpbron te skep wat gemeenskappe regoor Suid-Afrika kan gebruik. Hierdie visie het gestalte gekry in Koortjies en die eerste opnames is tydens September 2016 gedoen in die Boland.

Ongeag of jy jouself op 'n plaas, in skool, korrektiewe fasiliteit, 'n hospitaal of heeltemal alleen op jou eie bevind: laai hierdie aanbiddingsliedjies af op jou rekenaar of slimfoon en versterk jou verhouding met die Here Jesus en medegelowiges deur God te aanbid net daar waar jy is.

“ Want aan U behoort die koninkryk
en die krag en die heerlikheid
tot in ewigheid „